May 2010
New articles...
PRETORIA POLISIEKOLLEGE-STUDENTE 1986

 Ek's baie bly om te sien dat SERVAMUS nog sy rondtes doen! Ek het 'n snaakse versoek: Is daar enige manier waarop ‘n mens oud-Kollegelede kan opspoor? Ek was in 1986 in C13 (1ste semester) en daar was 'n mede-student wie se regte naam ek om die dood toe nie kan onthou nie - sy van was Van Heerden, en ons was nogal goeie vriende. ‘n Mens het mekaar mos maar byname en op vanne genoem en hy was “Rooies”. Hy is Bethulie toe uitgeplaas - hy was getroud en ek het hom nooi...
Read More >>

 
RESERVISTS IN THE SAPS - FEBRUARY 2010

 I have read the letter from Quinton van Wyk and I agree wholeheartedly with him (Reservists protest: Pretoria).  As a reservist captain with 25 years' service, I found that the actions of those reservists who rebelled against order and discipline are a slight on the good work that we have performed for many years. Under no stretch of the imagination were we ever expecting to be paid for our services, nor did we join the reservists as a back door to a “job” as is the case with t...
Read More >>

HOE VEILIG IS JOU KIND BY DAGSORG?

Menige motoris in Pretoria is bekend met Hertzogstraat se druk verkeer, veral soggens tussen 07:00 en 09:00 en weer smiddae gedurende spitstyd. Op Dinsdag 9 Februarie 2010 om ongeveer 07:30 het ‘n motoris twee seuntjies gesien wat, sonder toesig, dié besige straat probeer oorsteek. Sy vertel: “Die oudste enetjie het eerste oor die pad gehardloop en toe ek in my truspieëltjie sien hoe ‘n motor amper die kleiner kind tref, het ek omgedraai, gestop en vir die kinders gevra wa...
Read More >>